|
Varkenskarbonade Met Heerlijkste Saus
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 2 uur
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 6 groot varktjops -
1/2 kop blatjang "chutney" -
Bietjie knoffel -
1 kop kookwater -
1/2 kop mayonnaise -
1/2 kop tamatiesous -
1 pakkie bruinuiesoppoeier
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Braai tjops goudbruin aan beide kante. Meng die sousbestanddele bymekaar en gooi oor die tjops wat in ′n oondvaste skottel gesit is, sit foelie oor en bak vir 1 uur in die oond. Bedien met rys en gemengde groente.
|
|
|